10
Oct
08

Bevonk

Sa! Sa! Vattom, Fluffy!!

Foto hier gekry.


9 Responses to “Bevonk”


  1. 1 anne
    October 10, 2008 at 11:41 am

    hellooooooooooooooooooo! ek wens n man kan my so jag!

  2. October 10, 2008 at 12:41 pm

    Boenoe dit help nie om foto’s te dokter ens … MOENIE!! :mrgreen:

    Die oorspronklike foto, is waar ‘n Bul hierdie twee’tjies jaag!! Hoekom wys jy nie die hele foto :)

  3. October 10, 2008 at 1:18 pm

    :lol: :lol: @ Ebie!!!!
    Boendoe, ek her gou al die foto’s gaan kyk… Amazing!!!!

  4. 5 eilandkind
    October 10, 2008 at 4:32 pm

    agge nee, vir my is dit wreed. :(

  5. October 10, 2008 at 4:49 pm

    Neeee, Eilandkindjie! Dis hoe die Cheetah’s more moet perform… :wink: Maar gaan kyk gerus die res van die foto’s. Jy sal verbaas wees oor wat met die bokkie gebeur het!

  6. October 10, 2008 at 8:52 pm

    Hi Eilandkind, :) selfs in die wrede is die natuur beeldskoon en in balans. As daar nie iets was wat die bokkie (en gewoonlik die swak bokkies) gevang het nie, sal die bokke op die ou end te veel raak en al die gras opvreet, en in elk geval doodgaan van die honger. Erger as om gevang te word. :) Mens moet net met ander oe daarna kyk. :)

  7. October 10, 2008 at 8:54 pm

    … maar dit is lekker om te sien wanneer enetjie wegkom ;) … het gou die foto’s gaan kyk.


Leave a Reply




Kalender

October 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

RSS Amolavita

RSS Carina

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Delilla

RSS Ding

RSS Eelt

RSS Gert

RSS Jane

RSS Kyker

RSS Oopkop Anja

RSS Pikkie

RSS Rosa

RSS Rustig

  • An error has occurred; the feed is probably down. Try again later.

RSS Sammi

RSS Skalkskryf

RSS Sonkind

RSS Vygie

RSS Wipneus

  • Zen July 2, 2009

RSS Zee

Waar’s julle?

Vlaggies, vanwaar?

…en waar nog?

website counter

Kuier Meter

  • 50,741 hits

Archives